Groor woonhuis/gastehuis te koop of the huur - Kathu

Monday, 12 December 2016

Item details

City: Kathu, Northern Cape
Offer type: For Rent
Price: R 9,000
Bedrooms:5
Bathrooms:4
Full Square, m²:400
Land Square, m²:1500

Contacts

Contact name Andre
Phone +27 825642044

Item description

Groot, netjiese, moderne huis te huur, of te koop, in Olifantshoek. 5 Slaapkamers (of 4 slaapkamers plus studeerkamer - almal met baie ingeboude kaste), 4 badkamers, groot moderne kombuis (baie kaste) oopplan sitkamer/eetkamer met kaggel. Opwas area plus spens. Aparte waskamer met warm en koue water. Lieflike stoepe met groot ingeboude braaiarea en sproeiers ("Misters") vir die somer. Lae onderhoud tuin. Dubbele motorhuis met werkskamer, plus dubbele motorafdak. Reënwatertenks met drukpomp.
Dierwering en sekuriteitshekke op alle vensters en deure (ingesluit motorhuise).
Daar bestaan die opsie om die bestaande gastehuis (deel van die woning) , met volop gereelde kliënte, as lopende besigheid saam met die huis te huur.
Watergebruik is uitgesluit en die woning het koopkrag.
Woning beskikbaar vanaf 1 Januarie 2017.
Huur is van R 9 000.00 tot R 11 000.00 (afhangend van die opsie wat die huurder verkies).
Slegs ernstige potensiële huurders asseblief.