Mj gastehuis - Kathu

Sunday, 14 August 2016

Item details

City: Kathu, Northern Cape
Offer type: Offer

Contacts

Contact name Marietjie van Rooyen
Phone 0784079644

Item description


Soek jy na ‘n plekkie om te rus vir ‘n nag of meer, dan het ek die ideale plek vir jou!!
Daar is 1 ruim kamer met 1x 3/4 bed, en 2x 3/4 bedddens met kombuis geriewe, met DSTV en badkamer met stort geriewe asook lugversorging. Dit is ‘n selfsorg eenheid.
Bilikke tariewe en is geleë in Mimosa laan 10, Kathu.
Het parkeer plek.
Vir meer inligting of om te bespreek skakel my gerus by die volgende nr:
Marietjie van Rooyen
078 407 9644